Top 20 vir die week: 9 April 2018

Vernon Barnard, die sanger wat ‘Voel’ sing, het ‘n nuwe treffer, sy splinternuwe liedjie is “Alles om my”, die nuwe pop-liedjie betree hierdie week ons Top 20 op die 20ste posisie. Loer gerus hieronder na die klankgreep van die besonderse liedjie.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 3 April 2018

Die sangeres Elizma Theron is terug!! Sy het ‘n splinternuwe enkelsnit, “Marilyn Monroe”. Die musiekvideo wat saam met die enkelsnit bekend gestel is, is besonders aangesien die sangeres se ma, ……….
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Bekende C. Louis Leipoldt-gedig kry nuwe lewe

Die sanger Elvis Blue, het die bekende C. Louis Leipoldt-gedig, Hand Vol Gruis, nuwe lewe gegee.

Dié gedig, wat deur Gert Vlok Nel getoonset is, is deur Elvis heropgeneem en vir die heel eerste keer by die Afrikaans is Groot-konsert gesing in 2017.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lianie May vier ’n dekade met ’n nuwe solo-album Lianie May vier ’n dekade met ’n nuwe solo-album

Dit het alles begin ná ’n optrede van die groep Eden in Oranjeville. Lianie May het ’n oudisie afgelê in ’n kleedkamer. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut-album in 2007 uitgereik het. Nou is dié Jy soen my nie meer nie sangeres […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jou Top 20 vir die week!

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis is vir die tweede week nommer 1 met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op die nommer 1 spasie te sien. Die Top 20 is julle […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!