Bobby Van Jaarsveld is in Pietermaritzburg

Die ooit so charismatiese Bobby van Jaarsveld vier 10 jaar in die musiekbedryf met sy band by Golden Horse.

Datum:- 26 April 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

André Schwartz is terug met ‘n nuwe enkelsnit

André Schwartz:- “…maar ek het dit nooit verwag, want hier staan ek weer. Dans dieselfde dans, maar voel soveel meer. Kry ’n tweede kans op ’n eerste keer met jou. Die eerste keer met jou…” is maar net ’n paar treffende lirieke uit die splinternuwe enkelsnit, Tweede Kans, deur een van Suid-Afrika se mees veelsydige kunstenaar, wat nie net spog met ’n moderne en unieke klank nie, maar beloof om by gehore van alle ouderdomme aanklank te vind.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar is ‘n nuwe snit uit van Cordelia en dit is ‘n ‘kragtige boodskap’

Cordelia se splinternuwe enkelsnit, Wees Lief is een waar sy die siel agter haar sang in pragtige eenvoud blootlê – ’n diepgaande boodskap in ’n aangrypende mooi musikale pakkie versier!

Die hart van hierdie snit is iets wat al ’n geruime tyd binne Cordelia klop: “Ek wil nog altyd meer as………..
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 16 April 2018

Daar is geen verandering aan die Top 20 se eerste 3 plekke nie, hulle staan vas op ons lysie.

Tarryn Lamb van Blackbyrd-faam se nuwe enkelsnit, “Mal oor jou”, is skaars bekendgestel en dit ……..
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 9 April 2018

Vernon Barnard, die sanger wat ‘Voel’ sing, het ‘n nuwe treffer, sy splinternuwe liedjie is “Alles om my”, die nuwe pop-liedjie betree hierdie week ons Top 20 op die 20ste posisie. Loer gerus hieronder na die klankgreep van die besonderse liedjie.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar is ‘n lekker bederfie vir Brendan Peyper se aanhangers

Die spiertier sanger, Brendan Peyper, bederf sy aanhangers weer ’n keer. Voor die uitreiking van ’n nuwe album, reik hy weer ’n eksklusiewe weergawe van sy huidige album, Hy Loop Oop, uit.

Nes sy vorige eksklusiewe uitreiking van sy………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 3 April 2018

Die sangeres Elizma Theron is terug!! Sy het ‘n splinternuwe enkelsnit, “Marilyn Monroe”. Die musiekvideo wat saam met die enkelsnit bekend gestel is, is besonders aangesien die sangeres se ma, ……….
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sangeres Elizma Theron straal helderder as óóit

Vandag se vroue is te gereeld so totaal oorweldig deur dinge om te doen en ander om tevrede te stel, dat hulle te min tyd neem om na hulself om te sien en hulle werklike waarde en potensiaal besef.

Die polsende nuwe enkelsnit van Elizma Theron, Marilyn Monroe, is oorgehaal om vroue van oraloor tot stilstand te………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dis uiteindelik hier:- ADAM se nuwe album en video laat ‘bewe’

Die gewilde sanggroep ADAM (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se splinternuwe album, Bewe, is vanaf vandag landwyd en ook op digitale platforms beskikbaar. ’n Ekstra bederfie vir bewonderaars…………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 26 Maart 2018

Bok van Blerk en Robbie Wessels se duet “Die Sluise van die Hemel is tans op nommer 6, Appel se liedjie “Boer loop deur my are”, tans op nommer 2, en Steve Hofmeyr se liedjie “Redgebed”, want tans op nommer 3 is, is steeds onder die Top-5 aflaaisarsies die week.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!